Ontdek die nuutste Godstories

Ek en my God

Verdiep in jou verhouding met God.

Ek en my mense

Vind inspirasie in ander se stories.

Ek en my kerk

Leef vanuit jou geloofsgemeenskap.

Ek en my wêreld

Bou God se koninkryk al wyer.

Ek en my God

Verdiep in jou verhouding met God.

  • Jesus kon rus in ’n storm… Hoekom kan ek nie?

    Jou “out of office” is aan, maar jou brein bly besig. Rus voel baie keer soos ’n luuksheid, nie ’n reg nie. Rus is nie iets wat jy moet verdien nie, maar ’n uitnodiging en God sê: Jy hoef nie eers reg te wees nie. Kom nes jy is.

Ek en my mense

Vind inspirasie in ander se stories.

  • Wees ’n termostaat-pa, nie ’n termometer-pa nie

    Is jy ’n pa wat net meet, of een wat ’n atmosfeer skep waarin jou kinders floreer? Ontdek wat dit beteken om ’n termostaat-pa te wees. Christi Thirion help ons om, veral met die oog op Vadersdag, hieroor te dink.

Ek en my kerk

Leef vanuit jou geloofsgemeenskap.

  • Heilige ruimte in Bloubergstrand bring gemeenskap byeen

    As jy onlangs op ’n naweek toevallig by NG Kerk Bloubergstrand verbygestap het, sou jy dalk ’n verrassende mengsel van klanke gehoor het. By hierdie gemeente is die deure oop, die harte wyd en almal werklik welkom.

Ek en my wêreld

Bou God se koninkryk al wyer.

  • Waarheid in die era van KI: ‘n Christelike perspektief

    In die digitale era word dit al makliker om valse inhoud te skep. As Christene moet ons draers van waarheid wees en inhoud verifieer voordat ons dit deel. Ons is dissipels van die Jesus Christus wat waarheid self is.

Luister en groei in God se vreugde.

‘n Tuiste van Kaapkerk podcasts wat gelowiges lei op die reis van geloof en lewe.

Luister en groei in God se vreugde.

‘n Tuiste van Kaapkerk podcasts wat gelowiges lei op die reis van geloof en lewe.

Kyk vir inspirasie.

Op soek na inspirerende inhoud om jou geloofsreis te verdiep?

Street Store 2025
PlayPlay
Uit die Asse
PlayPlay
Ons Glo-belydeniskonferensie
PlayPlay
Berlin Timelapse
PlayPlay
Ds. Farren Cloete
PlayPlay
'n See wat neem en gee
PlayPlay
Sipisandi
PlayPlay
previous arrow
next arrow
Street Store 2025
Uit die Asse
Ons Glo-belydeniskonferensie
Berlin Timelapse
Ds. Farren Cloete
'n See wat neem en gee
Sipisandi
previous arrow
next arrow

Inspirasie vir die week

Maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees – een in liefde, een van gees, een in denke.

Filippense 2:2

In you, Lord, I have taken refuge; let me never be put to shame; deliver me in your righteousness. Turn your ear to me, come quickly to my rescue; be my rock of refuge, a strong fortress to save me.

Psalm 31:1-2

Make your ways known to me, Lord; teach me your paths. Guide me in your truth and teach me, for you are the God of my salvation.

Psalms 25:4-5

Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”

Johannes 14:6

Bly op hoogte!

Teken in op die VrydagNuus, ons weeklikse nuusbrief vol inspirasie.

This site is protected by reCAPTCHA and the Google
Privacy Policy and Terms of Service apply.

Kontak Ons!

Fisiese adres:
Pastoriestraat 11, Bellville Sentraal, Kaapstad, 7530

Telefoonnommer:
021 957 7104

Kommunikasie e-posadres:
kommunikasie@kaapkerk.co.za

Bly op hoogte!

Teken in op die VrydagNuus, ons weeklikse nuusbrief vol inspirasie.

Kontak Ons!

This site is protected by reCAPTCHA and the Google
Privacy Policy and Terms of Service apply.

Fisiese adres:
Pastoriestraat 11, Bellville Sentraal, Kaapstad, 7530

Telefoonnommer:
021 957 7104

Kommunikasie e-posadres:
kommunikasie@kaapkerk.co.za