HUWELIKS- EN VERHOUDINGBEDIENING 2019 (Huweliksvoorbereidingsklasse)  

‘n Inisiatief van Durbanville ring – almal welkom!

Die doel van die huweliks- en verhoudingbediening is om leraars by te staan met huwelikskategese, huweliksvoorbereiding en huweliksverrykingsprogramme vir persone wat gaan trou.
Paartjies wat huweliksvoorbereiding wil deurloop kan Francois Swart vir meer inligting kontak: 082 781 6854
Paartjies kan kies of hulle indiwidueel as ‘n paar of in ‘n groep die voorbereiding wil ontvang.

Die skedule vir huweliksvoorbereiding vir die res van 2019 is:

 

April/Mei 2019
Dr Friedel Olckers

Junie/Julie 2019
Dr Francois Swart

Augustus/September 2019
Dr Friedel Olckers

Oktober/November 2019
Dr Francois Swart

Desember 2019
Dr Friedel Olckers

Vir huweliksverrykingskursusse, kontak Francois Swart:
Landlyn 021 919 2697
Selfoon 082 781 6854

Leraars/persone wat graag wil help en deel wil wees van die huweliks- en verhoudingbediening, is welkom om met Francois te skakel.