Algemene Sinode 6 tot 11 Oktober 2019 gehou by eMeseni, Benoni

Klik op elke dag se datum om die daaglikse nuusbriewe van Algemene Sinode 2019, wat deur die Sinode van Wes-Kaapland se kommunikasiekantoor gestuur is, af te laai:

Dag 1: 6 Oktober
Dag 2: 7 Oktober
Dag 3: 8 Oktober
Dag 4: 9 Oktober
Dag 5: 10 Oktober
Dag 6: 11 Oktober