Jy word genooi / You are invited / Niyamenywa

Liewe Vriend(in) –

Henri Nouwen het gesê “Om op God te wag is om deel te word van God se wag op ons.” Die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington maak voorsiening vir wegbreek-retraites waar mense deur eenvoudige ritmes van stilword en luister begelei word om vir God ruimte te maak om nuut met ons te werk. Jy is welkom om so ‘n retrait van 3 dae by te woon en jou kern-verbintenis met die God van Jesus Christus en die Gees te herontdek. Kyk gerus na ons webtuiste vir meer inligting  www.andrewmurraysentrum.co.za

Kontak:  Derine Piek by admin@andrewmurraysentrum.co.za of 021 873 2151.

Klik hier om die inskrywingsvorm af te laai.

Dear Friend –

The Andrew Murray Centre for Spirituality in Wellington is meant to be a place of silence and rest for every­one, a place of reorientation and healing, where encounter with the God of Jesus Christ and God’s Spirit is at the core. “It is not only about our waiting for God, but also about participating in God’s waiting for us, and in that way com­­ing to share in the deepest love, which is God’s love” (Henri Nouwen). Please visit our website for more information www.andrewmurraycentre.co.za

Contact:  Derine Piek admin@andrewmurraysentrum.co.za of 021 873 2151

Click here to download the entry form.