About Kaapkerk

This author has not yet filled in any details.
So far Kaapkerk has created 2814 blog entries.

Bellville Senior Sentrum en Chrismar Villas: Basaar 5 Oktober 2019

Nuusbrief uit VGK Kokstad 6 September 2019

6 September 2019 Liewe Vriende, Gedurende die afgelope wintervakansie was daar drie groepe besoekers by Bambisana/Lusikisiki. Di.Why Duvenage en Rene Potgieter  met die jongmense van Stellenberg, het  Bambisana sendingstasie as basis gebruik vir hul uitreik. Net langs Bambisana was `n groep jongmense uit Amerika op hul basis besig met `n uitreik. En op Nyathi buitepos, [...]

NG Bloubergstrand: Anna Davel sing Shirley Bassey 11 Oktober 2019

NG Nuwerus en omstreke: Basaars 21 Sep. – 2 Nov.

Kuierkans 13 September 2019

Klik by elke kuiergeleentheid op die datum om meer te lees: NG Boubergstrand: Anna Davel sing Shirley Bassey 11 Oktober NG Hopefield: Basaar 28 September NG Kraaifontein: Gesinsfees 4-6 Oktober NG Nuwerus en omstreke: Basaars 21 Sep.-2 Nov. NG Parow-Panorama: Snuffelmark 14 September NG Vanwyksdorp: Gemeentefees 20-22 September  

NG Vanwyksdorp: Gemeentefees 20-22 September 2019

Bid, bepeins en beleef Psalms – AMSS 30 Sep. – 4 Okt. 2019

NG Parow-Panorama: Snuffelmark 14 September 2019

NG Parow-Panorama het op Saterdag 14 September ‘n Snuffelmark – dit is ‘n verkoping van wit olifante, nuut en tweedehands. Van 08:00-09:00 is koffie en pannekoek te koop vir diegene wat wag dat die deure om 09:00 open. Kom vroeg – daar is iets vir almal! Navrae: 0219303100 (weeksoggende)

NG Moedergemeente Robertson: Orrelkonsert met Winand Grundling en Marnus Greyling 15 September 2019

Skrywe vanuit die moderamen – September 2019

  Aan predikante en voorsitters van kerkrade Die afgelope week (27 en 28 Augustus) het die nuutverkose moderamen die eerste maal vergader by  die NG Kerk Vredelust in Bellville. Dit was opvallend hoeveel jonger predikante en vroue teenwoordig was. Ons gee hiermee ‘n bondige oorsig oor die uitkoms van die vergadering van die moderamen. Dit [...]