About Kaapkerk

This author has not yet filled in any details.
So far Kaapkerk has created 2626 blog entries.

Sinode 2019 oorsig

Klik hier om 'n oorsig oor Sinode 2019 te lees.

So groet Fritz Kotzé die Karoo

Heel aan die begin het ek jou nie geken nie, vervreemd in jou idee van dominee wees. Jou reëls regulasie het my laat dink... maar ook in die proses partykeer vermink. Later het ek myself gevind in die raaisel van gebrokenheid en dit wat die Woord van ons sê. Genade was nog altyd moeilik vir [...]

Dankie vir die boeke!

Diaconia Spirale van Hoop elektroniese boekie

Klik hier om Diaconia se Spirale van Hoop handleiding af te laai.

Fakulteit Teologie: Winterskool 2019

Klik hier om die program en registrasievorm af te laai.

NG George: Snoekbraai en kontreikermis 24 en 25 Mei

Drew de Kock van NG George laat weet soos volg: Moedergemeente George hou DV Vrydagaand 24 Mei ‘n heerlike snoekbraai vanaf 18:30 as voorloper tot ons jaarlikse Kontrei Kermis op 25 Mei. Ons begin Sat.om 08:00 met ‘n smullekker ontbyt en van 09:00 is ons deure oop vir almal wat wil koop. Kom geniet die [...]

NG Kuilsrivier-De Eike: Basaar 25 Mei

Kuierkans 24 Mei 2019

Klik op die datum om meer te lees van elke geleentheid: De la Bat NG Kerk vir Dowes: Basaar 1 Junie NG George: Snoekbraai en kontreikermis 24-25 Mei NG Kenridge: Wintermark 22-31 Mei NG Kuilsrivier-De Eike: Basaar 25 Mei NG Saldanha: Pik en Proe 31 Mei NG Sonnekus: Basaar 1 Junie NG Worcester-Audenberg: Basaar 24 [...]

NG De la Bat: Basaar 1 Junie 2019

NG Heidekoppie: Deeltydse termynbepaalde leraarspos vir een jaar met senior burgers as spesifieke fokus

NG KERK HEIDEKOPPIE – DIE GEMEENTE MET OOP DEURE Gemeenteprofiel: Heidekoppie – Die Gemeente met Oop Deure is ‘n voorstedelike gemeente in Proteahoogte, Brackenfell. Daar is 4 700 lidmate op die register waarvan ongeveer 20% aktief inskakel - ‘n redelik eweredige verspreiding van ouderdomsgroepe. Verskillende kleuterskole, skole en twee groot aftree-oorde val binne die gemeentegrense. [...]