Boodskappe

Groei en leer, luister en leef die vreugde van Christus.

Wakker Woord. Albé Theunissen is ‘n dominee, man en pa. In hierdie reeks Wakker Woord deel hy sy wow-ervaringe uit sy oggendstiltetyd. Hy nooi jou om vir ‘n paar minute saam in die teenwoordigheid van God te kuier.

Ritmes en Ruimtes: Op pad deur die Psalms
Luister gerus hierdie reeks kort oordenkings geskep deur die gemeentes van Table View, Ysterplaat, Kaapstad en Drieankerbaai.
Luistermeditasies van Stellenbosch Moedergemeente:
Van Pase tot Pinkster.

Kom ons bly in kontak

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.