‘n Paar gedagtes oor ons ervaringe en emosies van die afgelope tien dae se brande in George wat ons berge verskroeid gelaat het … maar ook die bewustheid van God wat ons nooit verlaat het nie.

Charl du Plessis
NG Gemeente George-Bergsig

7 November 2018