BRIGHTSTAR LIFESKILLS PROGRAM

‘n VBO-kursus met ‘n verskil (30 VBO-punte).

Datum: 16, 23 en 30 Augustus by NG Bergsig Durbanville (09:00 tot 16:00)

Fasiliteerders: Dr Hennie en Amanda Swanepoel

Wil jy uitnemend en doelgerig lewe? Wil jy ‘n groter impak in jou gemeente maak? Brightstar Lewensvaardigheidsprogram dop mense se lewe om. Jy kan ook opgelei word om ‘n fasiliteerder te word om ‘n verskil in ander mense se lewens te gaan maak.

Kontak Hennie by 082 781 6330

hjswanepoel09@gmail.com

Kyk gerus na hierdie Youtube video:

https://youtu.be/t0PrFW3QVnk

Brightstar bestaan uit drie modules:

Module 1: Skitterende Self 

In hierdie module kry die persoon kans om bietjie na hul eie lewens te kyk – Temas: Denke, Verantwoordelikheid, Waardes, Selfwaarde, Lewensdoel en Prioriteite

Module 2: Skitterende verhoudings

Wanneer ons onsself beter verstaan kan ons ook beter in verhoudings funksioneer.  Temas: Emosionele bemeestering, LEMON, kommunikasie, Konflik, Wees jouself

Module 3: Skitterende Leierskap

As jy invloed het, is jy ‘n leier!

Temas: ‘n Leier … Bou spanne, Beplan, Is ‘n Rolmodel, Bemagtiger en Inspireer mense

 

Koste:  R1500 per persoon vir al drie modules (gewoonlik R3250)

Ingesluit in die prys: Verversings, 3 x handleidings, Lemon assessering

As die datums jou nie pas, kan jy van die modules op ‘n later stadium doen, solank jy net die modules in volgorde doen!

Datums:  Module 1 Donderdag, 16 Augustus

Module 2 Donderdag, 23 Augustus

Module 3 Donderdag, 30 Augustus

 

Dr Hennie Swanepoel

082 781 6330