Lees in die Kerkbode van 23 Junie …

… nuus oor die hulp van oral oor instroom na die Suid-Kaap om die nood te verlig wat ontstaan het nadat brande op plekke soos Knysna en Plettenbergbaai verwoesting gesaai het.

Daar is ook nuus oor die vergadering van die Vrystaatse sinode en van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se gevolgtrekking dat dié land se regering sy morele legitimiteit verloor het.

Lees ook die verhaal van ’n lidmaat in die Laeveld wat ’n verskil in die lewens van duisende ander maak, van ’n bediening in die Verenigde Arabiese Emirate en van die onlangse predikantekonferensie van die Oostelike Sinode.

>e-Kerkbode: Naas die harde kopie van Kerkbode is ‘n elektroniese weergawe ook beskikbaar. Teken gratis in by: www.kerkbode.co.za en ontvang die kerknuus kraakvars op jou rekenaar.

>Kerkbode – app: (Android selfone, tablette en Apple iPhone en iPad).

Die app is gratis beskikbaar by Google Play en Apple se App Store, en kan maklik opgespoor word deur vir die sleutelwoord “Kerkbode” te soek.

Jongste Bybelkor-publikasie:

(Bekendgestel op Stellenbosch en by Vrystaat sinode – oral positief ontvang.)

Cultivating missional change

The future of missional churches and missional theology

Editors: Coenie Burger, Frederick Marais & Danie Mouton

Cultivating missional change reflects extensively on developments in the broad missional movement since the publication of the seminal book Missional church (1998). Purposely looking backwards, it endeavours to discern the way forward for missional theology and missional churches.

This publication is the outcome of a conference on the future of missional theology and missional churches, held in 2015 in Stellenbosch, South Africa.

The book is much more than conference papers. Important themes concerning the future of being missional surfaced during the conference. The collection, therefore, includes ten chapters written afterwards, serving as an indispensable roadmap for the continuing conversation on central missional themes.

Although critical of the way in which some missional views and practices developed, Cultivating missional change is convinced the term “missional” is just too important, too central and too meaningful for the Christian tradition to be abandoned.

Cultivating missional change offers a clear understanding of being missional, and promotes a more biblical and well-defined grasp of the Christian church as a missional church.

Prys: R390,00 (BTW en posgeld ingesluit).

Inligting, Navrae en Diensverskaffing:

  • Skakel 0860 26 33 42 óf 021 864 8210
  • Of stuur jou bestelling per e-pos na: bestel@bmedia.co.za
  • Of koop met jou kredietkaart op die webtuiste: bybelmedia.org.za , klik dan op winkel, óf tik die produknaam in.

Groete vanuit Wellington.

 

Hans Steyn

Bybel-Media

E-pos: hans@bmedia.co.za

Tel: 021 864 8223