WORD RIDERS WIL MEER AS 4500 BYBELS VERSPREI!

Spesiale nuus van die Bybelgenootskap van SA: die Word Riders, hulle motorfiets Bybelverspreidingsprojek, is vanaf 15 April in die Wes-Kaap, Boland en Weskus aan die gang!
Volg hulle gerus deur die blog wat daagliks opdateer word om inligting te versprei.

“The journey which starts on 15 April from the Bible House in Cape Town, will first take the group through the well-known wine regions of the Cape Wineland and Breede River Valley before heading towards the coast. (Map below.)

However, as is the case every year the beautiful route with its sights and scenes take a backseat to the true purpose of the trip which is spreading the Word of God.

To this end 4 537 Bibles will be distributed to Grade 7 learners from 54 schools in these rather scarcely populated and rural areas.

This year the tour group will comprise 40 motorcycles and close to 70 people.

Follow them here: https://wordriders.wordpress.com/

Baie seën vir elke motorfietsryer toegebid!

Op Donderdag 19 April besoek hulle Piketberg, Citrusdal, St Helena, Velddrift, Clanwilliam, Elandsbaai, Redelinghuys en Eendekuil.

Vrydag 20 April is dit steeds Clanwilliam, maar ook Graafwater, Lambertsbaai, Klawer, Vredendal en Vanrhynsdorp se beurt.