VAKATURES: 1 Julie 2020
Deeltydse rekenkundige beampte: Predikante Pensioenfonds - Bellville Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) het 'n vakante posisie beskikbaar vir 'n deeltydse rekenkundige beampte by die Predikante Pensioenfonds in die sinodale kantoor in Bellville. Toepaslike tersiêre kwalifikasies, bewese rekenaarvaardighede, insluitend kennis en ervaring van die Sage Evolution boekhouprogram sal ‘n aanbeveling wees. Aansoeke sluit [...]