Ronelda Visser: Die kerk se storie deur haar oë
Ronelda Visser neem ná sewe jaar as Kaapkerk se kommunikasie-bestuurder afskeid. Ons kyk terug op haar roeping, die stories wat sy gehelp vertel het en hoe sy ons gehelp het om God se werk tussen mense raak te sien.



















































