La Rochelle: “Wanneer die kerk leeg loop…”
’n NG Kerk La Rochelle tradisie wat die toets van tyd deurstaan, is ons jaarlikse besoeke aan tien organisasies. "Wanneer die kerk leeg loop by La Rochelle, word die nette wyer gegooi, en leer ons wat kerkwees werklik beteken."

















































