KERK GEE MILJOENE VIR HULPVERLENING
Diaconia, die eenheidsbediening van die NG Kerk Wes-Kaapland en die VGK Streeksinode Kaapland, het reeds skenkings van meer as R2,2-miljoen aan gemeenskappe gemaak sedert die begin van die COVID-19-pandemie. Teen einde Mei is daar reeds donasies aan onder meer 161 VGK en NG-gemeentes regoor die provinsie gedoen om hoofsaaklik voedselsekuriteit in die mees kwesbare gemeenskappe [...]