Verandering begin by jou, maar eindig nie daar nie
Hoe bring mens verandering ’n gemeenskap? Volgens It Starts With Me (ISWM) begin dit nie eerstens by ’n program, ’n instelling of iemand anders nie, maar by die bereidheid van een mens om verantwoordelikheid te neem.







