Perspektiewe oor preekmaak: Stephan Joubert en Christine Kruger gesels
Hierdie gesprekke tussen Siegfried Louw en sy gaste, professor Stephan Joubert en dominee Christine Kruger, verken die kuns en uitdagings van prediking.
Hierdie gesprekke tussen Siegfried Louw en sy gaste, professor Stephan Joubert en dominee Christine Kruger, verken die kuns en uitdagings van prediking.
Wes-Kaapse storms beklemtoon ’n nuwe realiteit: klimaatsverandering vra aanpassing, nie net debat nie. Slim beplanning, beter infrastruktuur en gemeenskapsbewustheid is nou noodsaaklik om toekomstige uiterste weerstoestande te hanteer.
Hierdie week bid ons vir Predikante en teoloë in die Midde-Ooste wat toegerus word om die Evangelie te verkondig ondanks geweld en onsekerheid. Bid saam vir hulle moed en volharding.
Op die pad na Emmaus herken twee dissipels nie vir Jesus nie... Totdat Hy brood breek. Hierdie rubriek is 'n refleksie oor hoe die eerste nagmaal ná die opstanding alles verander: Van onthou na werklike ontmoeting.
Riaan Cruywagen herinner ons dat taal nie net 'n versameling van klanke is nie, maar intensionele keuses. Dat selfs ’n sagte “my magtie” iets heiligs kan dra. ’n Fluistering van vrede in ’n wêreld wat te veel skree.
Het jy al iemand probeer groet wat doelbewus die ander kant toe kyk? Daai ongemaklike gevoel van: “Ha
Die Fakulteit Teologie (Kweekskool) het saam met die VGK en ander kerke 25 jaar van ekumeniese samewerking gevier. ’n Herinnering aan geloof, dapper leierskap en die genade van God wat ’n nuwe pad oopgemaak het.
Ontdek hoe sosiale media en AI jou gemeente se bediening kan versterk. Kyk die opname, laai die PowerPoint af en gebruik praktiese hulpmiddels vir jou konteks.
Daar’s plekke waar die breeklyne van ons samelewing met die blote oog sigbaar is. Daar waar armoede e
Die geskiedenis van die NG Kerk George-Suid is diep gewortel in die groter verhaal van geloof in die S
Die Zikomo-woonstelle in Sarel Cillierstraat, Strand is tans in die mark. Volgens Daniël de Wet van Afrika Ekumene is die besluit om die eiendom te verkoop nie ligtelik geneem nie, maar na deeglike oorweging.
Liefdadigheid bied korttermynverligting, terwyl gemeenskapsontwikkeling mense bemagtig om selfstandig te wees. Hierdie artikel ondersoek hoe die twee konsepte mekaar aanvul en hoe die kerk ‘n balans kan vind tussen gee en bou vir ‘n volhoubare toekoms.
Vir te lank is daar 'n pleister van liefdadigheid (charity) op negatief-geaffekteerde gemeenskappe ge
Hoe help ons sonder om ‘n afhanklikheidskultuur te skep? Hierdie artikel ondersoek die gevare van ‘n “redder-kompleks” en hoe ons eerder langs mense kan loop as om namens hulle op te tree. ‘n Perspektief op ware bemagtiging.
Woensdagaand, 5 Februarie speel ’n historiese geleentheid af in die Moederkerk op Stellenbosch. Sowat sestig gaste sit vasgenael en luister na die verhaal van die ontstaan en uiteenlopende fasette van die Kaapse kerklied.
Diederick Basson, die nuwe Argiefbestuurder, bring ‘n passie vir musiek en geskiedenis na sy rol. Hy sien die Argief as ‘n lewende getuienis van Christus se werk in sy kerk. Leer ken vir Diederick en lees meer oor sy unieke reis en perspektief!
Soos die bloeisels van ‘n boompie in droë grond, groei hoop by Hefsiba te midde van swaarkry. Dis hier waar God se trou gesien word: in elke afgestudeerde wat uitstap as ‘n geestelike leier, in preke en in elke hand wat uitreik na nood.
Volg hierdie eenvoudige riglyne om inhoud vir ons VrydagNuus nuusbrief in te stuur: Stuur relevante beelde in JPEG of PNG-formaat, insluitend ’n kort beskrywing (30-50 woorde) en ’n skakel na meer inligting.
Seksuele afpersing is ’n groeiende probleem in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie misdaad bedreig privaatheid en emosionele welstand. Leer hoe om die tekens te herken, risiko’s te verminder en regshulp te kry om slagoffers te beskerm.
"Screenagers" navigeer 'n digitale wêreld vol uitdagings en moontlikhede. Tegnologie kan hul lewens verryk, maar vra weldeurdagte balans tussen "connectedness" en bewuste, verantwoordelike gebruik.
In ons digitale era het “stranger danger” ‘n nuwe vorm aangeneem. Kinders kan aanlyn aan onbekende gevare blootgestel word. Hierdie artikel bied praktiese wenke en hulpbronne om jou kind veilig te hou op digitale platforms.
16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders is ’n wêreldwye inisiatief om standpunt in
Met 2024 as feesjaar, sluit ds. Pierre Marais en sy vrou, Mona, 'n besonderse hoofstuk in hul lewens
Cyberbullying hou ernstige gevolge vir kinders se emosionele en geestelike welstand in. Leer hoe om hierdie risiko’s te herken en aan te spreek om jou kind se veiligheid aanlyn te bevorder.
Sharenting hou risiko’s in wat die privaatheid en veiligheid van ons kinders aanlyn kan bedreig. Leer hoe om met omsigtigheid te deel, privaatheidsinstellings aan te pas, en jou kinders se digitale identiteit te beskerm.
Sharenting is die praktyk waar ouers hul kinders se foto’s en persoonlike besonderhede aanlyn deel. Hoewel dit families kan verbind, kan dit ook kinders se privaatheid en veiligheid beïnvloed deur ’n permanente digitale voetspoor te skep wat risiko’s inhou.
Tamara is a Cape Town-based photographer who candidly captures life’s real and raw moments. Influenced by her faith and personal experiences, she aims to document stories with authenticity, empathy, and a deep sense of wonder.
Neels en Louise Jackson deel hoe fotografie ’n spirituele praktyk kan wees, wat ons kan help om die heilige in die alledaagse raak te sien en die kamera as ’n instrument van geestelike onderskeiding te gebruik.
'n Aangrypende skrywe van Dolf du Plooy help vir DJ Muller om uiteindelik te skryf oor die spiritualiteit van fotografie. Hierdie is deel een van 'n reeks hieroor.
Die doop is ’n teken van God se genadeverbond wat kinders en volwassenes insluit. Die NG Kerk se beleid oor die doop beklemtoon die verantwoordelikheid van ouers en die kerk om die beloftes van hierdie sakrament uit te leef.
Hierdie spesiale feesreeks bring die NG Kerk en die NHKA (Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika) saam om die kerk se ryk geskiedenis, hede en toekoms te vier.
In the heart of Africa, amidst its diverse languages, cultures and landscapes, a thread of unity stretches across borders. It is a thread woven by the RFF churches' shared faith, which binds them together through history, hardship and hope.
Pieter Franzsen is op 15 September 1933 te Rheenendal gebore as die oudste van Salmon Herder en Marth
Ds. Stef Esterhuizen: 'n Leier, vriend en predikant wat met liefde en wysheid sy gemeenskap dien. Rus in vrede.
Karlien Bekker vertrek na Skotland na vyf jaar se genade op Nuwerus.
Rampseisoen is op ons en as ons iets in die verlede geleer het, is dit om voorbereid te wees. Diaconi

© 2026 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory