Die Belydenis van Belhar 1986 en die hoop in ons harte
Veertig jaar ná die aanvaarding van die Belydenis van Belhar bly die vraag verrassend aktueel: Watter hoop leef in ons, en hoe lyk daardie hoop in die praktyk?
Veertig jaar ná die aanvaarding van die Belydenis van Belhar bly die vraag verrassend aktueel: Watter hoop leef in ons, en hoe lyk daardie hoop in die praktyk?
Daar verskyn gedurig nuwe boeke en podcasts wat predikante kan help om verder te dink oor teologie, b
Ons liggame hoor eerste. Ontdek hoe verskillende vorme van stilte, gebed en beweging mense op unieke maniere vir God oopmaak - en waarom daar meer as een pad na kontemplatiewe stilte en rus is.
Wanneer die kerk sing, bely ons saam geloof. Hierdie rubriek vra hoe kerkmusiek, liturgie en liedkeuse verantwoordelik gebruik kan word om God te eer.
Die vergelyking tussen Homeros se Odusseia en die Nuwe Testament vra meer as oppervlakkige parallelle. Vroeë Christelike skrywers toon hoe klassieke tekste krities en teologies benut is deur die kerk.

© 2026 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory