Protokol en riglyne vir aanlynvergaderings
Gedurende grendeltyd gaan die lewe en selfs vergaderings voort. Ons word daagliks uitgedaag om ander effektiewe maniere te vind om tydens die inperking te kommunikeer; meestal digitaal en virtueel. Die Sinodale Taakspan vir Kommunikasie het 'n protokol saamgestel vir aanlynvergaderings, wat dalk van hulp kan wees. Klik hier om dit af te laai. Daar is [...]