Hieronder is ‘n uitnodiging na boekbekendstellings van “Fletcher vra hoekom” en “Aangenaamsdal se geheim” (skrywers Ewald van Rensburg en Siegfried Louw).

Dis ideaal vir mammas, grootouers, opvoeders, enige-iemand wat met kinders te doen kry; en natuurlik vir die kleinspan!

RSVP asb. getalle voor einde Februarie na berlise@clf.co.za vir spyseniersdoeleindes.

Hiermee ook ‘n webwerf skakel na die uitnodiging.

Vir navrae, kontak Berlisé Louwrens by 021 864 3707 of berlise@clf.co.za.