Judy-Marie Smith, kommunikasiebestuurder van die DG Murray Trust (‘n gewaardeerde strategiese vennoot in die VKO-fokus van Diaconia) het op Vrydag 4 November inligting oor hulle werk en fokus met die sinode se koördineringspan (SKS) gedeel.

Sy beklemtoon onder meer die waarde van sosiale kapitaal, kulturele empatie en blootstelling om persepsies af te breek.

Haar PP-aanbieding is hier beskikbaar vir belangstellendes – klik hier.

Besoek die DG Murray Trust se webwerf by www.dgmt.co.za

diaconiappsmithjudymarie