Albé Theunissen is ‘n dominee, man en pa. In hierdie reeks Wakker Woord deel hy sy wow-ervaringe uit sy oggendstiltetyd. Hy nooi jou om vir ‘n paar minute saam in die teenwoordigheid van God te kuier. Die volledige reeks is onder Boodskappe gelaai. Kyk en ontdek gerus saam met die Pantoffel Prediker.