Ek en my wêreld
Bou God se koninkryk al wyer.
Wanneer geweld dreig om jou vrede te steel
Die afgelope weke voel dit of geweld ons land en ons skerms oorstroom. ’n Dominee-kollega, skryf: “Die hele internetgemeenskap beleef intense trauma… Sjoe, dis ongesond om in detail te sien hoe iemand so wreed sterf.” Maar hy herinner: “Kies liefde bo haat.”
Molteno: God se werk begin in die grond
Molteno se grond vertel ‘n storie. Die vroue hier plant, hulle glo, hulle lag uit hulle mae uit. Hier, in ‘n dorp waar kos skaars is, is vreugde volop. Molteno herinner ons dat God in elke krakie teenwoordig is. Waar ons stof sien, sien Hy ‘n plek vir nuwe lewe om te begin.
100 Dorpe Dialoog bring gemeenskap byeen in Beaufort-Wes
Die 80ste 100 Dorpe Dialoog het gemeenskapsleiers in Beaufort-Wes byeengebring om ’n gedeelde visie te ontwikkel en kritieke uitdagings soos misdaad, jeugontwikkeling en werkloosheid te bespreek, met ’n dringende beroep op sterk en verantwoordelike leierskap.
Faith formation for the life of the world
Exploring faith formation ‘for the life of the world,’ Dr. Rowan Williams and church leaders urged a vision of a learning, grateful, and unanxious church—rooted in God’s grace and open to continual growth. Also listen to the podcast where vocation, calling and faith is discussed.


