Aandag alle afgetrede predikante en hulle gades – selfs diegene wat in ander sinodes werksaam was en tans in die Kaap woon!
Emeriti vanuit die VG/NG-kerkfamilie is hartlik welkom om op 8 November 2018 by Helderberg saam te kuier.
Antwoord asb. teen einde Oktober by Sanet Gunter: 021 957 7155 of skriba@kaapkerk.co.za