Het die mens die reg om sy/haar “oomblik” te kies?

Al meer stemme word gehoor van mense wat nie bloot wil wag op die einde nie, maar dit eerder aktief wil ontmoet.

Kom luister en gesels saam oor die mediese-, prinsipiële- en wetlike aspekte rakende genadedood.  

        

Hierdie Gesprek oor genadedood vind plaas op 2 Mei09:00-12:30 by Communitas, Stellenbosch

VBO-punte: 3

Met:    Dr Heinz Mödler (mediese dokter),

Proff Anton van Niekerk (Departement Filosofie, US) en

Willem Landman (Uitvoerende Komiteelid: Dignity SA)

Stuur asb jou inskrywingsvorm tesame met die betalingsbewys na Wilma by wler@sun.ac.za / Faks 086 563 7128. Laai die inskrywingsvorm hier af.