Die Hoop en Versoening Trust is ‘n nie-winsgewende organisasie wat poog om hoop in Suid-Afrika te bevorder. Hulle GROEI-projek is nuut, maar meer as 50 gemeenskappe/gebiede in ons land het reeds saam met hulle ‘n stap in die rigting van ‘n gesonder lewe geneem. Hierdie projek sal gemeenskappe leer hoe om ‘n meer volhoubare lewe te lei. Dit sal nie net hul lewenswyse verryk nie, maar ook ‘n gesonder aarde tot gevolg hê.

Klik hier vir meer terugvoer oor hulle werksaamhede in 2021/22: Saadprojek verslag_Mei 22 (1)