Gaan jy gebuk onder die seer van ‘n egskeiding?

Dan nooi ons jou om die trauma en kwessies (kinders, finansies, seksualiteit, eensaamheid ens)  aan te spreek en te verwerk.

Plek: Heidekoppie – Die Gemeente met Oop Deure, Proteaweg, Proteahoogte

Datum: 23 en 24 Februarie

Tye: Vrydag 19:00 – 22:00 en Saterdag 08:30 – 16:00

Aanbieder: Attie Rall Selnr: 082 9322 922

Kote: R200

Inskrywings: Heidekoppie kerkkantoor: 021 981 2690 / ontvangs@heidekoppie.com