In die lig van die aftrede van die huidige rektor (Desember 2019) word aansoeke ingewag van dinamiese persone om hierdie posisie vanaf Januarie 2020 te vul.

Klik hier om die dokument in PDF-formaat af te laai.

Stuur ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan Joep Joubert by info@hrsa.co.za.
Aansoeke sluit 26 Julie 2019.