Klik by elke geleentheid op die datum vir meer inligting:

Baardskeerdersbos: Kerkbasaar 9 Maart

Bellville Senior Sentrum: Basaar 2 Maart

NG Durbanville-Bergsig: Durbanville Plaasfees 9 Maart

NG Kuilsrivier-Suid: Kermis 1-2 Maart

NG Laaiplek: Kuierbasaar 15 Maart

NG Oudtshoorn-Suid: Dankfeesbasaar 1 Maart

NG Paarl-Vallei: Aandmark 1 Maart

NG Proteahoogte: Gholfdag 8 Maart

NG Tuinedal: Dankfees 1 Maart

NG Wynberg: Chelsea Mark 9 Maart