Kuierkans 26 Mei mashoof

Klik op die datum om meer te lees van elke geleentheid:

NG Wellington Moederkerk – Basaar 27 Mei
NG Sonnekus, Milnerton – Basaar 27 Mei
NG Worcester-Noord – Basaar 2 Junie
Bellville Senior Sentrum – Plaaswerffunksie 2 Junie
NG Brackenfell – Kermis 2 en 3 Junie
NG Durbanville-Bergsig – Vinkel en Koljander Mark 7 tot 10 Junie
NG Parow-Panorama – Elias Nel 9 Junie
SA Gemeente – Makietie 16 tot 18 Junie
NG Outeniqualand – Winterbasaar 1 Julie