Maastricht grafika2

NG Kenridge hou weer hul jaarlikse kuier-en- uitreikfees met Calvinia en Worcester-Oos. Gebruiklike karoolam en  lamsdisse, asook stroopsoet  tafeldruiwe en Kenridge se alombekende hoendersosaties sal te koop aangebied word. Verder is daar weer stalletjies, kindervermaak, ‘n oggend-drafstap (5km) en Maastricht wyne vir die dors kele. Die Maastricht Kuierfees vind plaas op die Maastricht Wynlandgoed (oorkant Nitida).

KenridgeKuier2017_2