Op Sondag 23 September 2018 groet Martin en Megan Steyn die NG Gemeente Driankerbaai.

Martin het die beroep na die NG Gemeente Citrusdal aangeneem en lewer sy afskeidspreek om 09:30, waarna ‘n laaste saamkuier in die kerksaal plaasvind. Almal is welkom om die geleentheid by te woon.