Winterhoop is ‘n nasionale projek wat daarop gemik is om warm klere, komberse en kos vir haweloses gedurende die wintertyd te versamel en versprei. Finansiële bydraes is ook welkom.
Bankbesonderhede:
Besoek www.winterhoop.org om jou naaste verspreidingspunt vir donasies van klere, skoene, komberse en meer te bepaal.
Clarina by 021 949 8736 of prcapetown@mes.org.za het meer inligting.
Kontak 011 725 0001 met landswye navrae.
MES se jongste nuusbrief met meer inligting is hier.