Moderatuur
Die huidige moderatuur bestaan uit:
Van links na regs: Marinus Theron (skriba), Stephan Pretorius, Heerden van Niekerk, Lenois Stander, Charl Stander (aktuarius), Nioma Venter (assessor), Nelis Janse van Rensburg (voorsitter), Christo Benadé en Frederick Marais.
Inlas: Riana Furniss, Hendri Niehaus en Nadia Marais.
Stephan Pretorius en Frederick Marais dien op die moderatuur in hul hoedanighede as Saakgelastigde en voorsitter van SKS.
Kontak me Lisa Human in die kantoor van die moderatuur.
skriba@kaapkerk.co.za / 021 957 7155 (08:00 – 14:00)
Contact Mrs Lisa Human at the office of the moderature.
084 295 6044Riana Furniss084 295 6044Riana Furniss084 295 6044
Voorsitter : Nelis Janse van Rensburg : Chair | 082 821 2730 |
Ondervoorsitter : Nioma Venter : Vice chair | 076 553 1831 |
Aktuarius : Charl Stander : Actuary | 084 234 1155 |
Skriba : Marinus Theron : Scribe | 082 325 2171 |
Saakgelastigde : Stephan Pretorius : Administrator | 079 884 8550 |
Nadia Marais | 079 697 3386 |
Frederick Marais (SKS-voorsitter) | 083 380 1657 |
Christo Benadé | 079 092 7666 |
Hendri Niehaus | 084 678 1031 |
Riana Furniss | 084 295 6044 |
Heerden van Niekerk | 083 701 7011 |
Lenois Stander | 084 627 9543 |
Moderamen
DIE MODERAMEN WORD SOOS VOLG SAAMGESTEL:
Reglement 6 van 2015 bepaal:
6. REGLEMENT VIR DIE MODERAMEN
2. Samestelling
Die moderamen word soos volg saamgestel:
2.1 die moderatuur;
2.2 een bedienaar van die Woord (die voorsitter van die ringskommissie) uit elke ring in die sinodale gebied;
2.3 een ouderling/diaken uit elke ring in die sinodale gebied; (kry inligting oor ringe hier)
2.4 voorsitters van die volgende sinodale taakspanne wat die moderamen oor bestuur moet adviseer, nl
2.4.1 Sinodale Taakspan vir Regte (STR)
2.4.2 Sinodale Taak span vir Finansies en Administrasie (STFA)
2.4.3 Sinodale Taakspan vir Diensverhoudinge (STD)
2.4.4 Sinodale Taakspan vir Eiendomme (STE);
2.5 die voorsitter van die Sinodale Taakspan vir Leerstellige en Aktuele Sake
2.6 PSD’s dien adviserend;
2.7 kommunikasiebestuurder dien adviserend
2.8 leiers van taakspanne kan deur die voorsitters van die diensgroep genooi word wanneer ’n betrokke taakspan se verslag dien.