Kobus Mouton fasiliteer van 12-14 Julie ‘n driedag werkwinkel-styl retraite by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit in Wellington. Sien meer besonderhede hier.  Kontak Derine Piek by admin@andrewmurraysentrum.co.za.