Tyd: 15:30 tot ongeveer 17:00

Plek: Brackenfell Moedergemeente

Kom luister na 6 jong orreliste wat wys wat ons orrel kan doen nadat hy gediens is.

Toegang R50 ten bate van ons orrelfonds.