Gesinsgenade is nie ’n kursus vir modelgesinne nie. Ons weet almal: iewers kom ons wiele af, sukkel ons met klein en groot probleme. Ons liefde is nie volmaak nie, en gemors gebeur, soms op verskriklike maniere. Daarom het gesinne baie genade nodig…

Andries Cilliers bied hierdie ouerskapskursus op vier Dinsdagaande in Augustus aan in Drieankerbaai gemeente.  Klik hier om die volledige program af te laai.

NG Kerk Drieankerbaai
Dinsdagaande om 18:30 – 20:30
R100 per enkelouer of per ouerpaar wat bywoon
Skryf in by ngkdab@polka.co.za.