Bloubergstrand nooi almal hartlik na hulle Vonkelfees op Saterdag 4 Augustus – met stalletjies en Milan Murray wat om 11:00 optree.

Fondse ten bate van Magdalenahuis.

Kaartjies: 021 554 1290 (08:30 – 12:30)