Die NG Gemeente Durbanville-Bergsig verskaf inligting oor ‘n bevryding- en beradingskursus, aangebied deur Pieter en Helene Theron, wat van 24-26 Augustus by Durbanville-Bergsig aangebied word. Die koste is R580 – om in te skryf kontak Liezl by 021 976 4106 of geestelikeversorging@bergsigdv.co.za.  Klik hier om die pamflet in PDF-formaat af te laai.