Tydens ’n kursus van vier weke bied Durbanville-Bergsig belangstellendes ook die geleentheid om te leer oor die Heilige Gees. Die eerste aanbieding is op 19 Augustus vanaf 17:45. Onder is die program; skryf in by lbb@global.co.za.