Die NG Gemeente Durbanville-Bergsig het tans ‘n vakature vir ‘n Jeugbedienaar.

Lees onder meer en reageer voor 3 September 2018 om 12:00.

Laai die pdf-dokument rakende die vakature hier af.