BASAAR OP KARATARA

Saterdag 27 OKTOBER 2018

Ontbyt: 08:00

Amptelike opening: 09:00

Vleistent: 10:00

Vars vleis en groente, vars tuisgebak, ontbyt, slap tjips, hamburgers, boereworsrolle, vetkoek, poeding, stokworsies, pannekoek, koeldrank en gemmerbier. Kerrie-en-rys, lekkergoed, fietsrywaentjie en speletjies vir kinders, Manne-tafel, gawes en goeters en selfs Wit Olifante!!!

Alan Ladd en Basjan kom optree. 

Tema: “Hoede en boots”

Almal is welkom!

Kontak: Minnette 083 655 6220/ 044 356 2651