Gaan DRAFSTAP gerus saam met NG Stellenbosch-Wes op Saterdag 29 September vanaf 08:00 by Overgaauw Wynlandgoed – met ‘n PLAASMARK ingesluit is dit net die een vir jou Saterdag!

Kry meer inligting hier.