Amoré Bekker by Laerskool Ysterplaat, soos aangebied deur die NG Gemeentes Tamboerskloof en Ysterplaat-SuidBekkerAmore

Die bekende radiopersoonlikheid, Amoré Bekker, lewer op 6 Mei om 10:00 ’n praatjie oor pyn en trauma –  daar is selfs in verwoesting orde.

Kaartjies kos R120 en sluit verversings na die praatjie in.

Bespreek by ysterplaatprim@outlook.com

Waar: Laerskool Ysterplaat, Koebergweg 62A, Ysterplaat 021 511 1493.