NG Gemeente Uniondale nooi almal na ‘n heerlike kerkbasaar! Vleisbestellings kan reeds geplaas word by Nadine: 044 752 1177.