NG Kerk Heidelberg (Wes-Kaap)

Kaapkerk Kommunikasie

VAKATURE VIR ‘N VOLTYDSE ORRELIS/MUSIEK BEGELEIER

Die geskikte kanidaat sal verantwoordelik wees vir die orrel en/of klavier begeleiding van die gemeente tydens eredienste en ander byeenkomste en voorsang begeleiding.

Vereistes

  • Spesialis opleiding en vaardigheid word vereis.
  • Verkieslik ’n lidmaat van die NG Kerk.

Vergoeding

Vergoeding met in agneming volgens die riglyne van die Suid Afrikaanse Kerkorrel Vereniging (SAKOV).

Aansoeke

Volledige CV met gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies kan gestuur word aan:

E-pos: ngheidelberg@intellect.co.za
of kan ingehandig word by die Kerkkantoor voor of op 1 September 2026.

Deel hierdie inhoud met jou mense!
Lees ook: