NG Kerk Kraaifontein-Noord hou basaar Saterdag 2 Maart 2019  

Plek: Fanie Theron Laerskool Bosmanstraat  Kraaifontein

Basaar open 09:00

Heerlike eetgoed, naaldwerk, geskenke, vars groente en vrugte, wit olifanttafel en vermaak vir die kinders sal daar wees.

Kom kuier en kom geniet die dag saam met ons!!

Vir meer inligting kontak Alta 021 988 3384.