Op Vrydag en Saterdag 24 en 25 Maart hou NG Laaiplek eers konsert en dan feesbasaar! Om meer uit te vind, kontak die kerkkantoor tussen 09:00 en 13:00 by 022 783 0046 en ondersteun hulle gerus hierdie naweek.

LaaiplekFeesbasaar2017