NG Parow-Welgelegen het ‘n vakature vir ‘n geboue- en terreinopsienier (koster). Diensaanvaarding is 1 September 2019 – klik hier om die volledige advertensie in PDF-formaat af te laai. Aansoeke sluit 31 Julie.