Bybelskool oor Levitikus: die fokus op verhoudings

Die boek Levitikus word waarskynlik op die sinvolste manier ingetrek in die NT om die absolute oproep van die Here te begrond dat ons heilig moet lewe, omdat God heilig is. Lees saam met my dié boek deur in die volgende maand en oorweeg self die blywende impak van hierdie geïnspireerde boek.  Skryf in by http://www.bybelskool.com/subscribe om die bydraes per e-pos te ontvang.  Die eerste vier bydraes is 12 April geplaas sodat jy dit rustig kan deurlees – dit is gratis.  Hier is die skakels daarheen:

Chris van Wyk
NG Somerstrand

Levitikus-512